Welkom by Fontana se Resource Hub – jou een stop plek vir toegang tot ‘n verskeidenheid opleidingsmateriaal en ander hulpbronne om jou toe te rus vir die bediening waarvoor God jou geroep het.
Woordskool
Geestelike Gawes
Kliek gerus hier om na die “Geestelike Gawes” blad te gaan waar jy jou geestelike gawes vraelys kan voltooi sodat ons jou kan help om jou gawes te ontdek sodat jy jou bediening nog beter kan uitleef.
Huwelike
Kliek gerus hier vir ‘n skakel na ‘n verskeidenheid resources om jou te help in jou huwelik – van voorhuwelikse klasse, die “Biblical Portrait of Marriage” – kursus tot allerlei ander huweliksverrykingskursusse.





