Skip to content
Fontana Gemeente
  • Tuis
  • Meer Oor Ons
  • Resource Hub
  • Kontak Ons
Resource Hub
Fontana Gemeente

Huwelik

Home / Huwelik

Die huwelik is vir God een van die kosbaarste instellings op aarde. Om gelukkig getroud te wees en God se seën in jul huwelik te beleef vra dat jy intensioneel belê daarin. Hieronder is ‘n reeks kursusse om jou te begelei tot ‘n fenomenale verhouding met jou huweliksmaat!

Biblical Portrait of Marriage

Hierdie kursus is vir alles huwelikspaartjies sowel as voornemende huwelikspaartjies. Dit gee jou ‘n in-diepte oorsig oor wat die Bybel ons leer oor die huwelik. Kliek op die skakel hieronder vir die volledige playlist. Download ook die werksboek wat saam met die kursus gaan.

PDF Werksboek – Biblical Portrait of Marriage

The Marriage Enrichment Course

‘n Ses week kursus om jou huwelik te verryk! Kliek op die skakel hieronder vir die volledige playlist. Download ook die werksboek wat saam met die kursus gaan.

PDF Werksboek – Marriage enrichment Course

Ons Visie:
Dat God se heerlikheid sigbaar sal wees.

YouTube Facebook Instagram TikTok WhatsApp

© 2025 Fontana Gemeente

  • Tuis
  • Meer Oor Ons
  • Resource Hub
  • Kontak Ons