-
Oggenddiens
Oggenddiens
Ons Sondae oggenddienste bestaan uit lof- en aanbidding, tye van bediening en die werking van die Heilige Gees, sterk Woord prediking en 'n lekker kuiertyd na die diens. Enigiemand is welkom!

Stilte belewenis vir alle mans, net buite Piet Retief op Plaas Haarlem. Oggend begin met tyd van afsondering, gevolg deur 'n lekker braai.