Skip to content
Fontana Gemeente
  • Tuis
  • Meer Oor Ons
  • Resource Hub
  • Kontak Ons
Resource Hub
Fontana Gemeente

Resource Hub

Home / Resource Hub

Welkom by Fontana se Resource Hub – jou een stop plek vir toegang tot ‘n verskeidenheid opleidingsmateriaal en ander hulpbronne om jou toe te rus vir die bediening waarvoor God jou geroep het.

Woordskool

Rooi Boek

Blou Boek

Groen Boek

Bible Project Resources

As jy nog nie weet van “The Bible Project” nie, mis jy uit! Kliek gerus op hul logo hieronder om hul webtuiste te gaan besoek.

RightNow Media

Kliek hier om toegang te verkry tot RightNow Media – ‘n reuse versameling Christelike videos vir ieder en elk.

Geestelike Gawes

Kliek gerus hier om na die “Geestelike Gawes” blad te gaan waar jy jou geestelike gawes vraelys kan voltooi sodat ons jou kan help om jou gawes te ontdek sodat jy jou bediening nog beter kan uitleef.

Ons Visie:
Dat God se heerlikheid sigbaar sal wees.

YouTube Facebook Instagram TikTok WhatsApp

© 2025 Fontana Gemeente

  • Tuis
  • Meer Oor Ons
  • Resource Hub
  • Kontak Ons