Vir navrae, kontak gerus die kerkkantoor by 082 903 8562.

Fontana se Woordskool is op Dinsdae aande vanaf 18:15-19:30, tydens normale skoolkwartale. Hierdie is ‘n briljante geleentheid vir jou om dieper te gaan met God se Woord en Sy wil vir jou lewe ten volle te ontdek.
Ons volg Teach Every Nation se kurrikulum. Na voltooiing van 7 modules ontvang geregistreerde studente ‘n sertifikaat. Kostes beloop R400 vir die offisiĆ«le handleiding (wat 5 kursusse insluit) of R100 per individuele kursus (sonder ‘n handleiding).
Kliek op die skakels hieronder om die videos op te vang van enige klasse wat jy dalk gemis het. Kopiereg is voorbehou, so moet dit asb. nie versprei nie!
Vir navrae, kontak gerus die kerkkantoor by 082 903 8562.
