Calendar of Events

Latest Past Events

Opstanding Sondag 20 April 2025

Fontana Gemeente 28 Market Street, Piet Retief

Kom vier Paasnaweek saam met ons. Op Opstanding Sondag herdenk ons die opstanding van Jesus Christus. Bring jou familie en vier saam Jesus se opstanding en oorwinning oor die dood! Sien jou daar!

Goeie Vrydag Diens 18 April 2025

Fontana Gemeente 28 Market Street, Piet Retief

Kom vier Paasnaweek saam met ons. Op Goeie Vrydag herdenk ons die kruisiging van Jesus Christus. Bring jou familie en herdenk jou Verlosser se kruisdood! Sien jou daar!

Oggenddiens 13 April 2025

Fontana Gemeente 28 Market Street, Piet Retief

Ons Sondae oggenddienste bestaan uit lof- en aanbidding, tye van bediening en die werking van die Heilige Gees, sterk Woord prediking en 'n lekker kuiertyd na die diens. Enigiemand is welkom!